Fasiliteite
• 7 Volledig toegeruste selfsorg chalets
• Lapa en kombuis (nie ingesluit in normale dagtarief van chalets)
• Swembad
Chalets is beskikbaar vanaf 14h00 op dag
van aankoms (tensy vooraf anders gereël) en moet ontruim word nie
later as
11:00 op die laaste dag van bespreekte verblyf.
Weens veiligheidsredes sal die plaashek gesluit wees vanaf 20h00 tot 06h00 die volgende oggend.
|